Lekkerte van die doodgewone dinge

die buitengewone in die alledaagse, dit wat ons maklik as vanselfsprekend aanvaar, nie noodwendig duur nie maar baie kosbaar…soek daarna om jou, koester dit, verlustig jou daarin. Dit is nooit sommer toevallig nie, dis eerder  toe-val-lig

Lyne , patrone, vorms , teksture , ligskakerings , kontraste

Dikwels in die EENVOUD en dit laat jou met VERWONDERING leef

in EWEWIG & stilte